Home

Biography

Gallery

Filmmaker

Event Photos

Art Documentary

Art Weekend

Art Investment

Feedback

Contacts

Articles

Links

Email

Archive

 

Write to us using the form below.

 

Visitor Feedback

Your name:

Your email:

Comments:

 

PERSVERKLARING

 

2007

Kunsuitstalling van Laurens Barnard by vanjaar se Stellenbosch Wynfees 

 

Laurens Barnard is een van twee kunstenaars wat vanjaar gevra is om by die Stellenbosch se wynfees uit te stal.  Die fees begin Vrydag die 4de en eindig die 6de Augustus .

 

Die tema van Laurens se werke wat Wyn die Vrou en Musiek uitbeeld pas goed in by vanjaar se Wynfees.  Laurens, 'n filmmaker het drie jaar gelede weer die kwas opgeneem en is nogal self verbaas oor die terugvoer wat hy van die publiek kry.

 

Laurens vertel dat Karen Piro, 'n industriele sielkundige van Pretoria, sy werke by 'n galery in Stellenbosch gewaar het terwyl dit daar geraam is.   Sy sou later teruggekom om te kom koop maar dit nie daar kry nie.   Later daardie selfde dag doen sy by Dornier wynplaas aan en sien sy besonderhede in die gasteboek.   Twee dae later kom koop sy sommer drie kunswerke by sy huis.

 

Jans Rautenbach met wie Laurens jare lange verbintenis het en met wie hy saam aan verskeie internasionale dokumentêre programme as kameraman, redigeerder en regisseur gewerk het, is Laurens se grootste ondersteuner.   Jans se inspirerende woorde van: 

"Moet nooit ophou droom nie", 

sal Laurens altyd bybly en verder aanspoor.  

2008